Skoollied


Waarheid Wen, is die leuse van Van der Stel,
en dit bly ons hoogste strewe
Om met word en daad met ons hele hart
daardie leuse uit te lewe.
Ons skool het ons lief en lojaal en getrou
sal ons hoog die vaandel hou.
Ons sal handhaaf en bou
en ons Alma Mater sal ons dien met trots en trou.