d6 Communicator Toep

Laerskool Simon Van Der Stel gebruik die d6 Communicator Toep vir kommunikasie tussen die skool en die ouers.  Hier is die skakels om dit af te laai, dit werk op beide Android en iOS vir selfone en tablette, dan ook op Windows rekenaars sowel as Mac rekenaars, maak net seker u laai by die regte skakel af.   Wanneer u gevra word vir die skool tik "Laerskool Simon van der Stel" in. U kan ook deur middel van u internet toepassing op u foon toegang kry tot die mobile webwerf.